BUSINESS SKILL TRAINING
Covering management skills and other relevant needed skills.
IMPORTANT
Make sure you understand the facts & statistics of the Coronavirus. Stay safe & stay home.
BELANGRIK
Maak asb seker u verstaan die feite en statistieke rondom die Koronavirus. Wees veilig en bly tuis.
Our work is our calling.
We are celebrating our 25th existing year in 2022!
Anida de Villiers, owner of Anida Training believes that through training and development people will grow and discover their own potential, and with the necessary self confidence, become the person they were meant to be.
Training at Anida is not a magic wand, but a special effort from the heart – to touch the hearts and lives of others, in such a way, that they will choose to make better decisions in life.
Between the different facilitators and administrative assistant, we have together about 80 years experience in the training field.
We are accredited by Services Seta and some of the courses are accredited by Foodbev Seta.
Ons werk is ons roeping.
Ons vier ons 25ste bestaanjaar in 2022!
Anida de Villiers, eienaar van Anida Training glo dat deur middel van opleiding en ontwikkeling mense sal groei en hul eie potensiaal ontdek; en met die nodige selfvertroue, die persoon wat hulle veronderstel was om te wees.
Opleiding by Anida is nie ‘n towerstaf nie, maar ‘n spesiale poging wat aangewend word uit die hart – die harte en lewens van ander te verander, in so ‘n manier, dat hulle sal kies om beter besluite te neem in die lewe.
Gesamentlik het die fasiliteerders and administratiewe assistent 80 jaar se ervaring in die opleidingsomgewing.
Ons is geakkrediteer by Services Seta en van ons kursusse is geakkrediteer by Foodbev Seta.
Different training interventions
Personal coaching
Executive coaching
Motivational speeches
Strategic planning for organisations
Workshops in different life skills topics etc
Needs analyses
Mentoring
Completing of WSP/ATR forms
Completing of Employment Equity forms
Company Development
Stragetic planning for organisations
Screening: To interview candidates for possible filling of certain positions
On the Job Assessment: To go into the workplace of learners and assess them in their competency and if they apply course content
Verskillende opleidings intervensies
Personal Coaching
Executive Coaching
Motiveringspraatjies
Strategiese beplanning vir Organisasies
Werkswinkels in verskillende Lewensvaardigheids onderwerpe ens.
Behoefte bepalings
Mentorskap
Voltooiing van WSP/ATR vorms
Voltooiing van Gelykeindiensnemings-vorms
Organisasie Ontwikkeling
Strategiese beplanning vir organisasies
Screening: Om individuele onderhoude met kandidate te voer om vas te stel of hul geskik is om sekere posisies te vul
On the Job Assessment: Om in werksplek leerders te assesseer ten opsigte van hulle bevoegdheid en die mate waartoe hulle leerinhoud van kursusse toepas