20 Jaar Diens Toekenning deur Free to Grow

WhatsApp Image 2018-02-02 at 9.47.59 AM (1)

WhatsApp Image 2018-02-02 at 9.47.59 AM

Baie geluk aan Anida wat ’n toekenning gekry het vir 20 jaar se saamwerk met Free to Grow.

Anida het 20 jaar terug as Fasiliteerder begin met Free to Grow en as lisensiehouer voortgebou.

Haar betrokkenheid en lojaliteit het ’n groot rol gespeel en baie goeie bande is oor die jare gebou met Alinda en Riegert.

Baie geluk ook aan Margaret Harvey & Fred Fourie wat saam begin het en ook die toekenning ontvang het.

Van ons as span wil ons ook sê baie geluk Anida en dankie vir die voorbeeld wat jy stel en die leiding wat jy gee.

Geniet die prys en weet dat jou werk en hart waardeer word.

“It is a great honor to work together with Anida, she has always a passion to see transformations and change in people’s lives.”

Annemarie, Kobie, Samuel & Susan