WELCOME TO ANIDA TRAINING

Our work is our calling.

We are celebrating our 22nd existing year in 2019!

Anida de Villiers, owner of Anida Training believes that through training and development people will grow and discover their own potential, and with the necessary self confidence, become the person they were meant to be.

Training at Anida is not a magic wand, but a special effort from the heart – to touch the hearts and lives of others, in such a way, that they will choose to make better decisions in life.

Between the different facilitators and administrative assistant, we have together about 80 years experience in the training field.

We are accredited by Services Seta and some of the courses are accredited by Foodbev Seta.

WELKOM BY ANIDA TRAINING

Ons werk is ons roeping.

Ons vier ons 22ste bestaanjaar in 2019!

Anida de Villiers, eienaar van Anida Training glo dat deur middel van opleiding en ontwikkeling mense sal groei en hul eie potensiaal ontdek; en met die nodige selfvertroue, die persoon wat hulle veronderstel was om te wees.

Opleiding by Anida is nie ‘n towerstaf nie, maar ‘n spesiale poging wat aangewend word uit die hart – die harte en lewens van ander te verander, in so ‘n manier, dat hulle sal kies om beter besluite te neem in die lewe.

Gesamentlik het die fasiliteerders and administratiewe assistent 80 jaar se ervaring in die opleidingsomgewing.

Ons is geakkrediteer by Services Seta en van ons kursusse is geakkrediteer by Foodbev Seta.

  • BUSINESS SKILL TRAINING

    Covering management skills and other relevant needed skills.

  • LIFE SKILL TRAINING

    Building relationship skills and skills to handle life issues better.

  • MENTORSHIP COURSES | COACHING

    Mentorship process to develop workers and management holistic.

  • TEAM | PERSONAL & EXECUTIVE COACHING

  • SAKEVAARDIGHEDE

    Dek bestuursvaardighede en ander nodige relevante vaardighede.

  • LEWENSVAARDIGHEDE

    Bou verhouding vaardighede en vaardighede om die lewe se kwessies beter te hanteer.

  • MENTORSKAP KURSUSSE | COACHING

    Mentorskap proses om die werkeres en die bestuur saam te ontwikkel.

  • TEAM | PERSONAL & EXECUTIVE COACHING

OUR SERVICES

Different training interventions

Personal coaching

Executive coaching

Motivational speeches

Strategic planning for organisations

Workshops in different life skills topics etc

Needs analyses

Mentoring

Completing of WSP/ATR forms

Completing of Employment Equity forms

Company Development

Stragetic planning for organisations

Screening: To interview candidates for possible filling of certain positions

On the Job Assessment: To go into the workplace of learners and assess them in their competency and if they apply course content

ONS DIENSTE

Verskillende opleidings intervensies

Personal Coaching

Executive Coaching

Motiveringspraatjies

Strategiese beplanning vir Organisasies

Werkswinkels in verskillende Lewensvaardigheids onderwerpe ens.

Behoefte bepalings

Mentorskap

Voltooiing van WSP/ATR vorms

Voltooiing van Gelykeindiensnemings-vorms

Organisasie Ontwikkeling

Strategiese beplanning vir organisasies

Screening: Om individuele onderhoude met kandidate te voer om vas te stel of hul geskik is om sekere posisies te vul

On the Job Assessment: Om in werksplek leerders te assesseer ten opsigte van hulle bevoegdheid en die mate waartoe hulle leerinhoud van kursusse toepas

CONTACT US

Contact us today for a consultation, pricing or more information about the services we have to offer you!

KONTAK ONS

Kontak ons vandag vir ‘n konsultasie, pryse of meer inligting van die dienste wat ons vir jou kan lewer!