MORE ABOUT ANIDA TRAINING

INTERNSHIP, MENTORSHIP & WORKPLACE EXPERIENCE

Herewith I would like to explain to you what value we can add to your organization regarding internships, mentoring, workplace experience and apprenticeships.

We are involved in various mentoring programs, namely SEE (BEE project), SA Olive, Lona Fruit, ACG Fruit and Graaff Fruit. At SA Olive there are already the following farms involved: Olyfberg, Buffet Olives, Waverley Hills, Mardouw Estate, Goedgedacht, Olyvenbosch & Oakhurst Trust.

We have also offered similar programs in the Langkloof and have recently started training at land reform projects such as KET Farms.
Our involvement is in different ways according to the nature of the needs and / or problems of the organization as facilitators of the process and / or mentors.

The mentoring process can play an important role in implementing the skills development act, BEE requirements and employment equity act.

Our involvement can add the following value:

• Assessment of progress of the learner involved.
• Addressing problems and needs.
• Direction and assistance to mentors and / or learner etc.

The above can help to ensure that learners are more successful with internships, apprenticeships and workplace experiences. You can also apply for funding of each of the actions at the relevant SETA where your organization is involved.

PERSONAL/EXECUTIVE COACHING & INDIVIDUAL SESSIONS

We believe that a personal involvement in the lives of management and workers will enhance learning and knowledge to help learners bring a positive change in personal life and work environment.

WE ARE WILLING TO GO THE EXTRA MILE – ALWAYS

We are willing to travel to any place where we can make a difference.
Since the start of Covid 19, we have adapted our programs and methods. We now offer online coaching which includes access to the required documents, relevant material and video calling. The feedback has been very positive and the results even better.

MEER OOR ANIDA TRAINING

INTERNSKAPPE, MENTORSKAPPE & WERKPLEKERVARING

Graag wil ek aan u verduidelik watter waarde ons kan toevoeg tot u organisasie ten opsigte van internskappe, mentorskappe, werkplekervaring en vakleerlingskappe.

Ons is betrokke by verskeie mentorskapprogramme naamlik SEE (BEE projek), SA Olive, Lona Fruit, ACG Fruit en Graaff Fruit. By SA Olive is daar reeds die volgende plase betrokke: Olyfberg, Buffet Olives, Waverley Hills, Mardouw Estate, Goedgedacht, Olyvenbosch & Oakhurst Trust.

Ons het ook al soortgelyke programme aangebied in die Langkloof en het onlangs ook opleiding begin bied by grondhervormingsprojekte nl KET Farms.
Ons betrokkenheid is op verskillende wyses volgens die aard van die behoefte en/of probleme van die organisasie as fasiliteerders van die proses en/of mentors.

Die mentorskapproses kan ‘n belangrike rol speel binne die verandering van die vaardigheidswet, met fokus op internskappe, werkplekervaring en vakleerlingskappe.

Ons betrokkenheid kan die volgende waarde toevoeg:

• Assessering van vordering van betrokke leerder.
• Aanspreek van probleme en behoeftes.
• Rigtinggewing en hulp aan mentors en/of leerder ens.

Bogenoemde kan help dat daar groter sukses is met inneem van leerders vir internskappe, vakleerlingskappe en werkplekervaring. U kan ook aansoek doen vir befondsing van elkeen van die aksies by die betrokke SETA waar u organisasie by betrokke is.

PERSONAL/EXECUTIVE COACHING & INDIVIDUELE SESSIES

Ons glo dat die persoonlike betrokkenheid by die werk en lewe van bestuurders en werkers, die leerervaring verbeter en positiewe veranderinge in leerders se persoonlike en werksomgewing te weeg bring.

ONS IS BEREID OM DIE EKSTRA MYL TE GAAN – ALTYD

Ons is bereid om na enige plek te reis waar ons ‘n verskil kan maak.
Sedert die begin van Covid 19 het ons ons programme en metodes aangepas. Ons bied nou aanlyn afrigting aan wat toegang tot die vereiste dokumente, relevante materiaal en video-oproepe insluit. Die terugvoering hiervan is baie positief en die resultate selfs beter.

OUR MISSION

Through training & development people will grow and discover their own potential & will, with the necessary self confidence, become the person they were meant to be.

OUR VALUES

Integrity
Dedication
Fairness
Perseverence
Honesty
Loyalty

WAY TO EXCELLENCE

Involve all job levels in the organization in the growth and development of individuals potential, personal and work/management skills.

ONS MISSIE

Om deur opleiding persone te ontwikkel sodat hulle hul eie potensiaal sal ontdek, en met die nodige selfvertroue groei tot hul volle menswees!

ONS WAARDES

Integriteit
Toewyding
Regverdigheid
Deursettingsvermoë
Eerlikheid
Lojaliteit

PAD NA UITNEMENDHEID

Betrek alle posvlakke in die organisasie by die groei en ontwikkeling van individue se persoonlike en werks/bestuursvaardighede.

CONTACT US

Contact us today for a consultation, pricing or more information about the services we have to offer you!

KONTAK ONS

Kontak ons vandag vir ‘n konsultasie, pryse of meer inligting van die dienste wat ons vir jou kan lewer!