VERSLAG: MONEY MATTERS

Datum: 13 Maart 2018

Plek: Christo Meiring

Fasiliteerder: Anida de Villiers

 Die volgende terugvoering is ontvang van leerders na afloop van die kursus.

VERSLAG: MONEY MATTERS

Datum: 14 Maart 2018

Hudson – 3, Christo Meiring – 8, Riggs & Stiemie – 10

Fasiliteerder: Anida de Villiers

Plek: SGOV – Opleidingslokaal

Hier volg terugvoering van leerders oor hoe hulle die kursus ervaar het: