Terugvoering – St Helenabaai Naweek April 2016

Dit was my 1ste keer en ek het baie geleer en dit geniet.  Ek het vandag geleer om te vergewe en meer verdraagsaam teenoor ander mense te wees.  Dit is beter om die ou vere uit te pluk en nuwe te groei om die hoogtes te bereik wat jy wil.

Ek het ook geleer om andere te aanvaar net soos hulle is.  Dan sal ons mekaar beter verstaan.

 

Dit was my eerste keer by Anida Training en ek het dit werklik geniet.

Vandag het ek soveel geleer.

Daar was ook mense wat ek swaar in my hart gedra het.  Vandag kon ek hulle vergewe.

Dit wat ek vandag hier geleer het gaan ek saamvat vir padkos oral waar ek gaan beweeg.  Ek gaan dit nie vergeet nie.

Ek sien kans om soveel meer uitdagings aan te pak tot voordeel van myself.

Ek gaan ’n sukses maak van my lewe.

 

Ek het geleer van die boom met die verskillende vrugte.  Hoe belangrik dit is om al hierdie eienskappe toe te pas.  Wat vir my getref het, was die wat gegaan het oor vergifnis, dit het my diep getref ek het trane in my oë gekry.  Dit wys my weereens sonder God aan jou sy is jy tot niks in staat.

 

Die dag was vir my soos ’n nuwe ervaring, vol vreugde, hoop en lesse.  Ek het baie geleer wat ek beslis sal saamneem met my en ’n beter toekoms nie net vir myself maar ook vir ander te help bereik.  Ek het dit baie geniet, daar is baie wat ek kan sê maar die beste is dat ek weer myself gevind het deur alles wat ek geleer het.  Daar is baie mense wat net kan droom van sulke geleenthede, daarom is ek dankbaar vir alles wat ek kon kry om saam met my te neem en ’n verskil te maak.

 

My day was too hard but at end I feel like a new born.  I like to say thanks to Anida.  As from now I would like to teach young people about life and how to behave themselves.

 

My day it was a good day.  What I have learn to Anida it seems to me. I was ill and now I have been healed and know all this bad thoughts that was in me was been taken out like a thorn, and from now it seems like I have been forgiven all my sins.

 

I experience this day by so many kind way.  Firstly it came to me. as a lesson about life of a just tree but those tree become my life the way I experience things around me.

Today give me a opportunity to reveal myself in kind of way.  It even brought me. back to my root and send me. to the future.  Most of all it give me a chance to change.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply