Klein Karoo Internasionaal

20160603_090122

Gedurende die week van 30 Mei tot 3 Junie 2016 & 6 – 10 Junie 2016 het ons by Klein Karoo Internasionaal te Oudtshoorn Basiese Bestuursbeginsels kursusse aangebied.