WARE INSPIRASIE

Amanda bestuur die gastehuis op Mardouw Estate.

Sy is deel van SA Olives se mentorskapprogram. Amanda is n voorbeeld van toewyding en lojaliteit. Die gastehuis is haar passie en trots. Haar droom was om n 5 ster gadering te kry vir die gastehuis wat toegeken is in die maand Augustus 2021.

Sy sê dat die mentorskapprogram haar help om nog meer in haar self te glo.
Sys n voorbeeld vir ander vrouens dat niks is onmoontlik om te bereik!!

Glo in jouself en in jou droom!