NUUSBRIEF JULIE 2020
A NEW BEGINNING
From our last newsletter a lot has happened and changed, not just in Anida Training, but also in South Africa as a whole.
Dis die begin van die tweede helfte van 2020. Die eerste 6maande is soos n gedagte verby.
CHANGES
October 2019 ended a 12 year relationship with my secretary, Susan van Graan. She died within a week, leaving us breathless and in need of a lot of information that she only knew of. We honour her legacy.
Januarie 2020 het ons n nuwe sekretaresse aangestel. Olla Hanekom het kom raak vat en beslis met haar positiwiteit n groot verskil kom maak.
Toe Covid – 19. Dit het n groot invloed op ons werksaamhede. Gelukkig is dit besig om stadig terug te keer na normaal.
Ons het n paar aanpassings moes maak, soos om die Basiese Bestuursbeginselkursus te verander in n Gemengde leer opsie.
(Kontak ons gerus indien u meer hiervan wil weet) In hierdie opsie is die kursus ook beskikbaar in die drie tale soos vantevore.
We can also go forward with smaller groups of 10 learners, to apply the social distancing in the classroom situation. We have also the option to do individual sessions with whatsapp calls. Mentorship / coaching can also be done with whatsapp calls or zoom functions.
WHAT CAN WE ADD?
We can help your employees to handle the “different new” with more ease. At the same time empower your company to save on production costs and stay viable in the “different new”.
The “Different new” is not just Covid – 19, but also the strain on the economy. Companies struggle to survive and keep employees employed. Call on us to support you, your company and employees.
WE ARE GOING TO SURVIVE
As Suid Afrikaners moes ons al baie hanteer en probleme oorkom. Saam is ons meer, “ Siya Colisi: together we can do more” Ons wil graag deel van u span wees om die oorwinning te bewerkstellig en saam te kan vier!
Kyk op na waar die son opkom en weet ons is nooit alleen nie!!