Entries by admin

Nuusbrief Junie 2016

The year started of on a rush.  We had a lot of work to be completed, which we are very grateful for. Mentorskapproses—Langkloof: Ons het pas twee mentorskapprogramme in die Langkloof voltooi.  Die een was vir 18 bestuurders en die ander een vir 8 assistent produksiebestuurders.  Hier volg ‘n paar terugvoering wat ons ontvang het: […]

Klein Karoo Internasionaal

Gedurende die week van 30 Mei tot 3 Junie 2016 & 6 – 10 Junie 2016 het ons by Klein Karoo Internasionaal te Oudtshoorn Basiese Bestuursbeginsels kursusse aangebied.

Terugvoering – St Helenabaai Naweek April 2016

Dit was my 1ste keer en ek het baie geleer en dit geniet.  Ek het vandag geleer om te vergewe en meer verdraagsaam teenoor ander mense te wees.  Dit is beter om die ou vere uit te pluk en nuwe te groei om die hoogtes te bereik wat jy wil. Ek het ook geleer om […]