Entries by admin

2018 SA Olive Awards

2018 SA OLIVES Mentorship program – 7 organisations Total mentees = 94 Total mentors = 18 Aims of program To enhance mentors and mentees development and functioning to development their own potential, but also to add value to the organisation for which they work. The winners and runner ups are: Eunice Thandiswa from Buffet Olives […]

Elizabeth neem leiding

Elizabeth het swaar gekry met haar man en seun. Sy het besluit om self die probleem te hanteer nadat sy Free to Grow: life skills en 1 individuele sessie bygewoon het. Sy het haar man voor ’n ultimatum gestel. Of sy of die drank. Hy het ophou drink en haar man en seun het ophou […]

Fortune neem deel aan ons mentorskapprogram

Fortune werk by Boldie & Sons in die Langkloof naby Misgund. Hy is assistent produksie bestuurder in die vrugte afdeling. Hy is ’n Zimbabwiër. Die grootste verrassing is dat Fortune klere maak naweke. Hy kan klere maak vanaf ’n prentjie. Hy sê hy het naaldwerk gehad op skool vir 3 jaar. Hy het deel geword […]

Newsletter May 2018

Ons het pas, 1 April 2018, die nuwe opleidings siklus vir 2018/2019 begin.  Vir baie ondernemings is dit tans moeilike ekonomiese omstandighede met droogte in baie dele en ook die wisselkoers wat ongunstig is vir uitvoer. Opleiding gedoen Ons is egter dankbaar en bevoorreg om nog ons roeping te kan uitleef. Vir die tydperk 1 […]

Terugvoering van Leerders vir Money Matters 13 & 14 Maart 2018 Kirkwood

VERSLAG: MONEY MATTERS Datum: 13 Maart 2018 Plek: Christo Meiring Fasiliteerder: Anida de Villiers  Die volgende terugvoering is ontvang van leerders na afloop van die kursus. “I must budget for expenses to buy food for the children and the family. To save money in the bank.” “Ek het geleer om met geld te werk. Ek […]

20 Jaar Diens Toekenning deur Free to Grow

Baie geluk aan Anida wat ’n toekenning gekry het vir 20 jaar se saamwerk met Free to Grow. Anida het 20 jaar terug as Fasiliteerder begin met Free to Grow en as lisensiehouer voortgebou. Haar betrokkenheid en lojaliteit het ’n groot rol gespeel en baie goeie bande is oor die jare gebou met Alinda en […]

Pertunia from Indigo Fruit Farming Burgersfort

Pertunia was on a Free to Grow: Life Skills training programme 15 – 19 January 2018 and we received her WhatsApp with a message and photos. She said: “Good day Annemarie, I just wanna thank you for the training.  Now I’ve started a business of selling bags.” This is a good example of results after […]

Indigo Fruit – Naranja Pack House

The first time in 20 years that a company does FTG: Life Skills training for supervisors and managers at the same time.  This was 15 to 19 January 2018.  The photos show the feedback sessions where managers and supervisors gave feedback to each other.  Well done Indigo Fruit – Naranja Pack House.

Nuusbrief/News Letter Desember 2017

Nuusbrief/Newsletter December 2017 20 Years and still going! This year was celebrated 20 years of developing and empowering workers and management. What a privilege! Ons het weer by Suiderland Plase gewerk en weereens ervaar dat die betrokkenheid van bestuur by die ontwikkeling van toesighouers/werkers die nodige sukses lewer. Ons is nog steeds betrokke by Koue-Bokkeveld Opleidingsentrum, […]

Ons werk is ons roeping!

Toe ek matriek skryf was die begeerte om betrokke te wees by die ontwikkeling van mense, ’n sterk rigtinggewer in my keuse van ’n beroep. Ek het onderwys studeer en toe vir 9 jaar skoolgehou.  Vier en ’n half jaar daarvan by Jan Kriel Skool waar ek die begeerte om kinders holisties te help ontwikkel, […]

Wenner van Mentee van die Jaar SA Olives 2017

Die mentorskapprogram van SA Olives het in 2007 begin.  8 Organisasies vorm deel van die program. Yearly a mentee is selected that showed the most progress and development through the program.  This year Joseline Von Wielligh from Goedgedacht was elected.  She is the senior supervisor in the Olive Factory at Goedgedacht.  She reports to the […]

Development that just amazes!

Joyce Mchoyiya is a mentee in the SA Olives mentorship programme working at Waverley Hills.  She is a Xhosa speaking person., who also understands Afrikaans. She uses her Free to Grow: Life skills book stories to learn herself to start reading Afrikaans.  The same book she also uses to learn to write Afrikaans, by copying […]

Goedgedacht Mentee Terugvoering

Ja, 2016 was vir my ’n moeilike jaar. In die begin het ek huweliks- probleme ondergaan daarna moes ek man staan om my broer se begrafnis alleen te dek. Dit was was baie moeilik, ek het nie geweet hoe om te cope nie. Na ek gestuur is om kursusse by Anida Training by te woon […]

Newsletter December 2016

Our vision: Through training and development people will grow and discover their own potential and will, with the necessary self confidence, become the person they were meant to be. Our work is our calling! December 2016 Newsletter / Nuusbrief ’n Jaar van erge droogte in dele van ons land en ekonomiese knyptang. Tog ’n jaar […]